16 dae gelede
#KYK SON files: Episode 1
alfred
Alfred is een van die plaasbewoners met wie ons verslagspan gesels het.  ~ Jonathan Lestrade

SON SIEN ALLES en nou gaan ons jou elke maand 'n dokumentêr oor 'n verskeidenheid van onderwerpe bied.

In die eerste episode het ons verslagspan, Jonathan Lestrade en Astrid Februarie, gaan kyk na die lewensomstandighede van plaaswerkers.

Hulle het met aktiviste wie werk op plase, asook plaasbewoners en die Wes-Kaapse departement van landbou gesels.

Stuur ons jou insette en kommentaar op hierdie dokumentêr na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters