Verlede maand
Lekker by die krieket
Lesley Lewis het ’n gawe tyd by die derde krieket-toets tussen Suid-Afrika en Engeland op St. George’s Park in die Baai.  ~ 

Die Proteas en Engeland sê mekaar die stryd aan in die derde kriekettoets op St. George’s Park in Port Elizabeth. Son se fotograaf DEON FERREIRA het ’n paar foto’s van die toeskouers geneem. 

Hlubikazi Jama van African Drum Beats entertain die toeskouers.
Rochelle Niekerk chill tog te lekker.
Marlene Kops, Elandré Verwey, Wouter Verwey en Marvin Kops in gesellige luim by die game.
Dylon Human en Lloyd Trumpeter koel die kele af terwyl die spelers swoeg.
Dayron Draai kyk deur sy onsigbare kamera.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters