Verlede maand
Lag saam online
JOKES: Kurt Schoonraad, die gasheer, verwelkom almal.  ~ 

DONDERDAGAAND het pres. Cyril Ramaphosa die land bietjie laat giggel.

Maar het jy lus vir lekker lag?

Dan moet jy inskakel 19:00 vir die V&A Waterfront se aanlyn komedie-konsert.

Kurt Schoonraad is die host van Good Night Fridays en daar is 'n paar local comedians wat jou gaan laat rol van die lag. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters