Verlede maand
#KYK: Wes-Kaapse begroting
David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese ontwikkeling.  ~ Foto: Warda Meyer

DIE Wes-Kaapse minister van finansies, David Maynier, het Dinsdag sy eerste begrotingstoespraak in die provinsiale wetgewer gelewer.

Maynier het begin deur te sê dat die Wes-Kaapse finansiesdepartment voorsiening gemaak het vir in die geval daar gevalle van Covid-19 in die provinsie aangemeld word.

Hy was egter gou om mense te waarsku om nie fake news te versprei nie. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters