11 dae gelede
#KYK: Van Adamse | episode 3
van adamse
Die akteurs van Van Adamse is van links Monique Rockman, Enrico Hartzenberg en Lee-Ann van Rooi  ~ 

Die Van Adamse-webreeks wat gaan oor 'n animalistic familie wat sal doodmaak en jag vir oorlewing het verlede week begin.

Lee-Ann van Rooi, een van die aktrises in die reeks, verduidelik: "Met hierdie reeks wou ons wegskram van karakters waarin gekleurde akteurs gewoonlik vasgevang word." 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters