21 dae gelede
#KYK: Van Adamse | episode 2
van adamse
Van links staan Lee-Ann van Rooy, Enrico Hartzenberg, Minnelie Minnaar en Monique Rockman  ~ 

Die Van Adamse-webreeks wat gaan oor 'n animalistic familie wat sal doodmaak en jag vir oorlewing het verlede week begin.

Lee-Ann van Rooi, een van die aktrises in die reeks, vertel: "Dis 'n familie wat hustle.

"Met hierdie reeks wou ons wegskram van karaters waarin gekleurde akteurs gewoonlik vasgevang word." 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters