2 maande gelede
Kuier 10de verjaarsdag konsert
Prof. Rachel Jafta, voorsitter van die Media24-raad, Kay Karriem, hoofredakteur van Kuier, en Marlene le Roux, hoofbestuurder van ArtsCape, glimlag breed.  ~ 

Die tydskrif Kuier het sy 10de verjaardag laas naweek in ArtsCape gevier met ’n konsert van Karin Kortjé, Jarrad Ricketts, Vicky Samp­son, Robin P, Salome, Vuvu Khumalo, Sarah Theron en Theo Watt. 

Kay Karriem, redakteur van Kuier, Marlene le Roux, hoofbestuurder van ArtsCape, Karin Kortjé en Vuvu Khumalo.
Prof. Rachel Jafta, voorsitter van die Media24-raad, Kay Karriem, hoofredakteur van Kuier, en Marlene le Roux, hoofbestuurder van ArtsCape, glimlag breed.
Madeleine Issah, Haley Hanslo, Theresa Olivier en Tracy-Lee Adams hang lekker saam uit.
Mark Mentoor en Amanda le Corder.
Melisha en Lynn Kinnes.
Shireen Josephs, Marilyn Boltney, Melissa Benn en Lindsay Hardenberg.
Hildegard Amerika en Janine Adams.
Mark Oktober, Sonja Jansen, Veronica Oktober en Salomie Keur.
Melvina Koopman, Glenda Koning, Debbie Wakefield en Esmé Smith.
Margerie Hermanus, Delray Williams en Porcia Hermanus.
Sherlene Maarman en Zulpha Albertyn.
Clarice Phillips, Bernadette Humphries en Claudia Ashford.
Donovan Jonathan en Lorraine Abrahams lag alte lekker saam met Mario en Michelle Fortuin.
Lynn Siljeur en Jill Smith.
Ebenita Ryneveldt, Elana Bosch en Leticia Windvogel.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters