12 dae gelede
Kids praat padlangs oor euwels
Kaitlin Holben en Shaandre Pieterse.  ~ 

Die Booysenpark-gemeenskapsaal was propvol toe leerders van verskeie laerskole onlangs ’n praatjie oor die euwels in hulle gemeenskappe gehou het. Kyk wie was voor THEO JEPTHA se lens. 

Die organiseerders, Gerald Groepe en Karin Kemp, pose met kids wat die praatjie bygewoon het.
Gerald Groepe, Karin Kemp en John Connolley is die organiseerders van die praatjie.
Kiara Nhase en Chloe Ben.
Simone Pretorius en Chloe Grootboom.
Teonisha Jasson en Donelle Lindoor.
Kaitlin Holben en Shaandre Pieterse.
Tatum Williams en Ronechia Bruintjies.
Amahle Klaas en Uyathandwa Pasman.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters