Verlede maand
In Sonland die week
son
#SonSienAlles  ~ 

Son het die afgelope week onder meer oor die volgende gedek:

Zelda Trantraal van Ravensmead se  gemeenskapspolisiëringsforum het die gemeenskap mooi versoek om nie hul vullis te dump nie. 

In 'n ander storie is Nadia Mintoor se seun, Naeem Zulfaqaar, vandeesweek in Uitsig doodgeskiet. Daar word beweer dat Naeem deur die polisie dood geskiet is. 

Ons het ook oor Eastan May van Hermanus berig. May beweer die polisie se anti-gang-unit het hom by sy huis in Hermanus opgetel is. 

In twee Sonskyn stories het ons eerste berig oor inwoners van Uitsig wat darem nou weer in Daphnelaan kan stap sonder om hul neuse op te trek. 

Vrydag het ons voorblad storie oor die Buy a brick-veldtog gegaan. Die veldtog is deur Grant Myburgh begin om inwoners te help wat deur die winterstorm geraak is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters