5 maande gelede
Glitterati wys vere by Sun Met
Salome
Salome  ~ 

DIT was ryk African prints en goud oral op die rooi tapyt.

Suid-Afrikaners het gister by die jaarlikse Sun Met op die Kenilworth-perdewedrenbaan soos visioene gelyk.

Vanjaar se tema is African Luxury: Visionaries. Die mense het geskitter in hulle prints en groot bonkige juwele.

Ons het die mense met die beste African Luxury-uitrustings opgesoek. Hier is van ons favourite outfits ...

Roxanne Britian in ’n ontwerp van haar eie.
Rorisang Moeketsi, die wenner van die Sun Met VIP Experience, lyk spoggerig in ’n skepping van Gert-Johan Coetzee.
Washiela Gordon en Karen Arendse dra ’n eie ontwerp.
Malcolm Johnson pronk in ’n eie ontwerp wat die ene Afrika is.
Zhea Jordaan
Zhea Jordaan
Abongwe Qokela in ’n American Swiss-skepping
Washiela Giordon en Karen Arendse
Washiela Giordon en Karen Arendse in hul eie ontwerp
Shaun en Candice Manuel
Shaun en Candice Manuel geklee in Ruff Tang Skepping
mej.suid-afrika, sasha-lee laurel olivier
Mej. Suid-Afrika Sasha-Lee Laurel Olivier
Salome
Salome
Lorna Hendricks en Linda Solomons
Lorna Hendricks en Linda Solomons
Lorna Maseko in Scalo ontwerp
Lorna Maseko in Scalo ontwerp
Malcolm Johnson
Malcolm Johnson
Retha Lethoko
Retha Lethoko in Imprint skepping
Rorisang Moeketsi
Rorisang Moeketsi in 'n Gert-Johan Coetzee ontwerp
Roxanne Britian
Roxanne Britian in haar eie ontwerp
Chantle Hoffman
Chantle Hoffman
Charles Samuels
Charles Samuels
Craig Adriaanse
Craig Adriaanse
Demi Meyer
Demi Meyer
Gert-Johan Coetzee
Ontwerper Gert-Johan Coetzee
chad le clos, jeanie mulder
Chad Le Clos saam met Jeanie Mulder in 'n Gavin Rajah Skepping
Chad Saaiman en Savanah Smith in n Khosi Nkosi ont
Chad Saaiman en Savanah Smith in n Khosi Nkosi ontwerp
Ashleigh Kikka en Beverley Ericsson
Ashleigh Kikka en Beverley Ericsson
Abongwe Qokela
Abongwe Qokela

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters