15 dae gelede
Genoeg Is Genoeg sê Ramaphosa
cyril ramaphosa,am i next
Pres. Cyril Ramaphosa spreek betogers teen geweld teen vroue buite die parlement toe.  ~ Peter Abrahams

WETTE sal gewysig word om te verseker oortreders van seksuele misdrywe sit lewenslank, sonder die opsie om borgtog.

Die streng boodskap is deur pres. Cyril Ramaphosa gemaak, in 'n vooraf opgeneemde boodskap, in reaksie op die noodkreet oor geweld teen vroue.

Ramaphosa sê die tekort aan DNA en rape kits moet ook aangespreek word.

"Ek sal die parlement ook vra om die seksuele misdrywe register openbaar te maak.

"Ek gaan ook vra dat die parlement sonder enige vertraging nood interventions bespreek.

"Geweld teen vroue is nie 'n vroue probleem nie. Dis 'n manne probleem."

Die president het ook 'n beroep op mans gedoen om uit te praat. 

genoeg is genoeg
#GenoegIsGenoeg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters