2 maande gelede
Geestelike hospitale is broodnodig
kerk
Plekke van aanbidding is geestelike hospitale wat broodnodig is.  ~ Netwerk24

PLEKKE van aanbidding is geestelike hospitale wat broodnodig is.

Só meen pastore en imams wat voel dat die lockdown hulle nie net finansieel gekos het nie, maar ook geestelik.

Eerw. Oscar Bougardt sê “Ek voel die government is baie onregverdig, want daar is nog taxi’s, busse, malls en soveel plekke wat nie by regulasies hou nie

“Maar hier is ons, die geestelike leiers, wat elke keer die regulasies volg. Ons luister na scientists, maar hulle luister nooit na ons nie.

“Dis die eerste ding wat hulle toemaak. Hulle het klaar gebed uit die skole en parlement gevat. Nou wil hulle dit uit die hele land hê.

“Kyk hoe groet die president ons in die naam van die regering... nee!.”

Lees die volledige artikel Dinsdag 6 Julie in Son Koerant.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters