15 dae gelede
Geen closure vir geliefdes
denel
HELDE: Die dood van dié ag werkers het die Macassar-gemeenskap nader aan mekaar gebring.  ~ 

'n Jaar van pyn en verlange is al verby, maar steeds weet naasbestaandes nie wat die oorsaak was van ’n ontploffing wat geliefdes vir ewig van hulle weggeruk het nie.

Die gemeenskap van Macassar het die plaaslike VGK Dinsdagaand volgepak ter herinnering aan die oorledenes.

Die seer is nog rou. Baie rou. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters