21 dae gelede
Franse Bastille Dag
Candice Ndzeku, Sandra van de Rheede en Carol Stone geniet die fees.  ~ 

Die jaarlikse Bastille-dag-feesviering is onlangs in Franschhoek gehou. Son se fotograaf PETER ABRAHAMS was daar. Kontak hom by 021 406 4459 of e-pos: peter.abrahams@son.co.za. 

Amy Willoughby en Angela Bailey is alte sexy.
Crystal Strauss en Juadene Manuels smile breed vir Son se kamera.
Hennie en Megan Lategan lyk cool in hulle shades.
Wilfred Moses, Frederick van Wyk, Quinton Manuels, Gerhard Witbooi en Preston Strauss kuier lekker saam.
Olivia en Ezra Pienaar en hulle baby woon die event by.
Candice Ndzeku, Sandra van de Rheede en Carol Stone geniet die fees.
Lucinda Manuel en Nicky Geduld kan nie wag om ’n glasie te klink nie.
Nate Maritz, Stacey Webb en Danielle de Wet is uitgevat vir die occasion.
Jill Denyssen, Staci Brink en Megan Jacobs is all smiles.
Shunya Norodien, Kim Patience en Lucinda Haupt rock hulle berets.
Lee-Este Hendricks en Valencia Hendricks kom heelpad van die Strand af om die Franschhoek-wyne te proe.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters