15 dae gelede
FOTO'S: Vakansiepret!
Zama Nyobe duik om ’n bal te keer.
Elgin de Grass en Denovan Arendse jol met ’n tol.
Luke Damons vlieg sy home-made kite.
Atini Vasi keer die bal met sy voet.
Ruaan Lackey spring hoog op ’n ou matras.
Quade Strydom en sy tjommies speel krieket.
Tayh-Lynn Speel doen tricks.
Tayh-Lynn Speel, Sharne de Grass en Nikita Felker spring tou.
Chardonay Groepe gooi ’n bal vir haar maat.

TYDENS die huidige skoolvakansie het kinders weer daagliks heerlik in die Northerns se strate baljaar. Son op Sondag se THEO JEPTHA wys sy foto’s.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters