4 maande gelede
FOTO'S: The Lion King-premiere

DIE Suid-Afrikaanse akteur John Kani het Dinsdagaand skouers geskuur met van die wêreld se bekendes toe hy die premiere van sy nuwe film, The Lion King, in Los Angeles bygewoon het.

Die legendariese Kani is die stem van Rafiki in die nuwe weergawe van die fliek.

Sy vrou Mandi en seun Atandwa (wat saam met Kani in Black Panther verskyn het, was saam hom daar.

Beyoncé, Seth Rogen, Chiwetel Ejiofor, Alfre Woodard en Donald Glover, Keegan-Michael Key was van die ander cast members op die red carpet.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters