3 maande gelede
FOTO'S: Saxyvibes III

Die konsert Saxy Vibes III met Don Vino en vriende is onlangs in die Grand Arena by GrandWest gehou. Son se fotograaf Peter Abrahams was daar. Kontak hom by 021 406 4459 of e-pos: peter.abrahams@son.co.za.

Mariam Bull, Lucinda Snyders en Roulene Oliver.
Caitlin Lewis, Vanessa Adams, Belinda Calvert, Robin Pieters, René Lewis en Bernhilda Jacobs.
Don Vino betower die gehoor met sy saxofoon.
Denzil Pedro Smith en Carol Stone.
Cheran en Theo Esau.
Arend en Rowena Visagie.
Patty en Aubrey des Fountain.
Julian Naidoo en Leigh-Anne Jansen-Mondell.
Martinique Clayton en Wilma Lucas.
Judy Damons, Kurt Damons en Trudy Randall.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters