29 dae gelede
FOTO'S: Maak my Famous-konsert
Nicole Adriaanse en Kashnee Ismail pose saam met die kampioen. Hulle is groot fans van Cheswyn Ruiters.
Joy Newman en Gillian Petersen is baie bly oor die kans om met Cheswyn Ruiters skouers te skuur.
Acroyd de Vries (Son se bemarkingsbestuurder), Cheswyn Ruiters (wenner van Maak My Famous), Emo Adams, Earl September (Son se digitale redakteur) en Curt Baker (Kuier brand manager) is all smiles.
Nadia en Shaun Beesley kry hulle Cheswyn Ruiters pic.
Carol Andrews en Caitlyn Andrews gebruik hulle kans vir ’n kiekie saam met Cheswyn Ruiters.
James, Kevin en Emma Thomas (almal middel) en Astrid Peters by die groep The Unknown. Die manne in die groen T-shirts het by die konsert opgetree.

EMO Adams se Maak My Famous-konsert is Saterdag by die GrandWest Casino se Grand Arena gehou.

Peter Abrahams, Son se fotograaf, was daar.

Bel hom by 021 406 4459 of stuur ’n mail na peter.abrahams@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters