14 dae gelede
FOTO'S: Klein Raydon vat vyf
Raydon Hecktoor wys hy is vyf.
Alexandrio Hecktoor, Ashleyano Hecktoor, Raskia Hecktoor en Luwayden Hecktoor sit aan tafel vir lekker sweets.
Argen Linui, Roydon Benjamin, Sherwin Benjamin en Ashwin Hecktoor vat ’n blaaskans.
Yolandé Hecktoor, Lyndall Abdul, Mariska Benjamin en Mildenice en Kiara­ Effenaar geniet die dag.
Luwaydon Hecktoor, Hakeem Devine en Rossie Vaaltyn sit op die springkasteel.
Raydon Hecktoor staan tussen sy ma, Gurthonisha, en Theolene Rossouw.
Theodine Rossouw (links) en Theolene Rossouw is ene smiles.
Kaylee de Water gee die birthday boy ’n soentjie.

RAYDON Hecktoor van Rosedale in Uiten­hage en sy familie het onlangs sy vyfde verjaardag gevier. THEO JEPTHA wys ’n paar foto’s van die partytjie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters