Verlede maand
FOTO'S: Gr. 1’tjies begin mooi insettle
Gloria Jonas van Alpha Primêr check of haar nuwe gr. 1’tjies oukei is.  ~ 

Dié melktandjies het ook Woensdag hulle splinternuwe skoolloopbaan begin. Son se fotograwe DEON FERREIRA en THEO JEPTHA het ’n paar pics gaan neem.

Abrilene Baartman (voor) staan eerste in die ry by haar gr. 1-klas by die Primêre Skool Alpha.
Claudia Brouwers bring haar gr. 1-seun, Jaydin, se lunch vir hom. Jaydin is ingeskryf by Alpha Primêr.
nuwe gesigte: Hier is van Paapenkuil Primêr se nuwe graad1-leerders. Foto: deon ferreira
Chevreano Hendricks, ’n gr. 1’tjie by Helenvale Primêr, spring sommer dadelik weg met sy skoolwerk.
Die gr. 1-leerders van Papenkuil Primêr is reg vir hulle eerste skooljaar.
Die mammas van gr. 1-leerders by Helenvale­ Primêr maak seker hulle kleingoed is ingesettle. Foto’s:­deon ferreira
Die tweeling Brittany en Breylin Mayo begin hulle skooljaar Woensdag by die Laerskool Triomf. Foto: theo jeptha
Gloria Jonas van Alpha Primêr check of haar nuwe gr. 1’tjies oukei is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters