2 maande gelede
FOTO'S: Fees is stylvol bekend gestel
Die pragtige Chantel Millborrow en Clive Killian, president van Nafa.  ~ 

Talle sokker-ondersteuners was by die bekendstelling van die Northern Areas Football Association Easter­ Soccer Festival. Hier is ’n paar van CHARLES PULLEN se foto’s.

Ernest Moodley en sy vrou, Lorna.
Die pragtige Chantel Millborrow en Clive Killian, president van Nafa.
Victor en Marriot Burton deel ’n lighartige oomblik met Danielle Seloane en haar man, Eugene.
Arthur Heilbron en sy vrou, Bronwyn, by Deidre Scholer en Kurt Breda.
Joseph Williams, sy vrou, Levinia, en Carol Stallenberg en haar man, Allistair, is ook mooi uitgevat.
Averit en Althea Webber geniet die aand saam met Shirley Bezuidenhout en Godfrey de Kock.
Nathan Whitebooi pose­ saam met die stylvolle Angeolique Isaacs.
Die vriendelike Angela Didloff staan by Errol en Tersia Scheepers.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters