25 dae gelede
FOTO'S: Die Emmy's se groot wenners
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Michelle W
Jharrel Jerome het gewen in die kategorie vir beste hoofakteur in When they See us. foto: getty images  ~ getty images

DIE 71ste Emmy-toekennings is Maandagoggend (Amerikaanse tyd) aangebied.

Billy Porter was een van die aand se grootste wenners toe hy die Emmy gekry het vir uitstaande hoofakteur in 'n dramareeks vir Pose.

Porter het die eerste openlike gay swart man geword om in dié kategorie te wen.

Michelle Williams het haar eerste Emmy-toekenning ingepalm vir haar rol as Gwen Verdon in Fosse/Verdon.

Williams (39) het tydens haar toespraak genoem hoe belangrik dit is vir vroue om dieselfde betaal te word as mans.

Dit het in 2018 aan die lig gekom dat sy 1 500 keer minder as haar mede-ster Mark Wahlberg betaal is vir tonele van All the Money in the World.

LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Peter Dink
Peter Dinklage aanvaar sy Emmy vir uitstaande ondersteunende akteur vir Game of Thrones. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Michelle W
Jharrel Jerome het gewen in die kategorie vir beste hoofakteur in When they See us. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Billy Port
Billy Porter het gewen in die kategorie: uitstaande hoofakteur in 'n dramareeks vir Pose. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Michelle W
Michelle Williams aanvaar die Emmy vir uitstaande hoofaktrise in 'n beperkte reeks vir Fosse/Verdon. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Kerry Wash
Kerry Washington maak gereed om 'n toekenning te oorhandig.
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Michelle W
Die cast van Game of Thrones. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Julia Garn
Julia Garner het gewen in die kategorie: uitstaande ondersteunende aktrise vir haar orl in Ozark. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Regina Kin
Die legendariese Regina King by die Emmy's. foto: getty images
LOS ANGELES, CALIFORNIA - SEPTEMBER 22: Bill Hader
Bill Hader het gewen vir beste hoofakteur in 'n komedie. foto: getty images


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters