5 maande gelede
FOTO'S: Almal swem lekker
Luna (links) en Quiggin Claybournes het baie pret.  ~ 

DIT was die afgelope feestyd baie besig by Mangolds Pool Resort in die Baai. Son se fotograaf DEON FERREIRA het die foto’s geneem.

Lynn en Ran­dall Adams kry solank die eetgoed reg.
Jeslyn van Rooyen (links) en Charlene van Rooyen chill deeglik.
Abduleef Bruce geniet elke oomblik by Mangolds.
Craven Maree (links) en Chane Fritz is heel vrolik.
Die McGears is in ’n gesellige luim.
Preston Bustin vat ’n lekker dive in die pool.
Morné Manual en sy seun, Carter, hang saam uit.
Amaanah Eagles (links) en Zinneerah Fakier geniet die somerson.
Luna (links) en Quiggin Claybournes het baie pret.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters