3 maande gelede
FOTO'S: Al-Azhar seëvier

DIE span van die Al-Azhar Primary Institute in Malabar is onlangs as kampioen gekroon by die Star College-sokkertoernooi in Durban. THEO JEPTHA wys ’n paar foto’s.

Yaaseen, Sauligah en Sadia Bardien pose vir Son se kamera.
Ameer Muller en Yassen Johaar wys hul trofees.
Thuwayba Bardien sit tussen Saubier Bardien en Miyaz Lagardien.
Raeed Hart en Miraan de Jager is albei lid van die ster-sokkerspan.
Nur Johaar en Muktaar Abrahams (kaptein) is trots op hulle performance.
Agter staan die trotse mammies Kulthoem Johaar, Sadia Bardien en Nishkah Muller. Voor is Rafeeqa Hart en Nazley Lagardien.
Die sokkerspan se pa’s is baie trots op hulle seuns. Agter is Junaid Muller en Yaaseen Bardien. Voor sit Shakier Abrahams en Yasir Hart.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters