11 dae gelede
Ellen: The Ellen Pakkies Story
Ellen Pakkies screening
Islyn Salie (links) en Charlene Green geniet die geselskap van Jill Levenberg.  ~ 

? Spesiale screening van die rolprent Ellen: The Ellen Pakkies Story is Woensdag in die Liberty Promenade Mall in Mitchells Plain vir Sonlanders gehou. Die aktrise Jill Levenberg, wat die rol van Ellen Pakkie vertolk, het die vertoning bygewoon.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters