22 dae gelede
"Ek kwalifiseer vir 'n nuwe dag"
anisa essop
Anisa Essop  ~ 

#AnisaFitness word deur die fiksheidsinstrukteur en entrepreneur, Anisa Essop, gebruik om vroue te bemagtig deur fiksheid en gesonde eet programme.

Essop is oorspronklik van KwaZulu-Natal, maar woon deesdae in die Kaap.

Sy het begin fokus op fiksheid na sy as kind geboelie was.

Vandag is sy vol vertroue.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters