19 dae gelede
#EidMubarak met tradisie en heiligheid gevier
eid mubarak
Son wens al ons Moslem-lesers, adverteerders en ondersteuners 'n geseënde #EidMubarak  ~ Tracy-Lynn Ruiters

MOSLEMS van regoor die wêreld het Eid vandag vreugdevol gevier.

Die historiese Bo-Kaap in Waalstraat met sy ryke geskiedenis was die byeenkomplek vir die vroegoggend Salah.

Dit was ’n kleurvolle oomblik vasgevang in tradisie, heiligheid en ongeskonde suiwerheid.

Dit is juis oor die gemeensaamheid dat elke Moslem sal getuig dis ’n tyd vir familie en vriende. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters