18 dae gelede
Eid in foto's

AFGEËTS teen die reën in die lug het duisende Moslems voor een van die bekendste toeristebakens in die wêreld, die Bo-Kaap, aanbid.

Soos by miljoene ander Moslems oor die wêreld heen is die vreugdevolle Eid gevier.

Die bekende Bo-Kaap in Waalstraat met sy ryke geskiedenis was die bymekaarkomplek vir die vroeë oggend-salah (aanbidding).

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters