3 maande gelede
Don Vino stel album bekend

DON Vino Prins het onlangs sy debuutalbum, All The Way, bekendgestel tydens ’n dinee by die Rondebosch-gholfklub. Die saxofoonspeler se spesiale aand was goed bygewoon.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters