7 maande gelede
Dit jazz by die river bank
jazz on the river banks
Dit het weer geruk by die jaarlikse Jazz on the River Banks in die Paarl  ~ Jonathan Lestrade

DUISENDE mense het weer vanjaar gestroom na die Jazz on the Riverbanks event wat langs die Bergrivier in die Paarl gehou is.

Van die beste plaaslike talent was op display by die event. Groot name soos Judy Boucher, Salome en The Rockets het weer mense vermaak.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters