2 maande gelede
Dis Bont teen blou
 ~ Jonathan Lestrade
Hulle is moeg om hostage gehou te word in hulle eie huise.
Moet van die gansters wat hulle kinders se lewe omkrap met dwelms en geweld.
Nou wil die gemeenskap van Bonteheuwel 'n einde maak aan wat hulle die "korrupte verhouding tussen die polisie en gangsters" noem.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters