7 dae gelede
Die media en GBV
genoeg is genoeg
#GenoegIsGenoeg #AmInext  ~ Melinda Stuurman

DIE soeklig was die afgelope week op die media en oor wanneer die media 'n beskuldigde in 'n seksuele aanrandingsaak mag identifiseer.

Son het hierdie vraag en ander aan Paula Fray, stigter van FrayInterMedia en 'n voormalige adjunk-persombud van Suid-Afrika gestel.

Fray, wie tans dien op die Persraad van Suid-Afrika dien en 'n direksielid van Africa Check is, is ook gevra of die media genoeg doen met betrekking tot hul verslaggewing  oor geder-based violence (GBV).

Son het haar ook gevra of daar 'n grys-area is waar die media standpunt mag inneem op 'n onderwerp, van openbare belang, soos geslagsgebasseerde-geweld. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters