27 dae gelede
Damian Willemse nog gelukkig in die Kaap
Damian Willemse
Damian Willemse  ~ Getty Images

"JY OEFEN en jy weet nie waarom jy oefen nie," vertel Damian Willemse oor die eerste paar weke onder lockdown.

In 'n video-chat op Jeugdag het hy ook bietjie vertel oor die werk wat hy in sy gemeenskap doen.

Willemse sê: "Dit is my duty om terug te gee. Hierdie is dieselfde mense wie my ondersteun."

Willemse was een van die jongste Springbokke in die 2019 wêreldbekerrugbytoernooi.

Hy sê: "Jeugdag vir my gaan oor die jeug van vandag en die bydra wat ons kan maak in ons gemeenskappe.

"My boodskap aan die jongmense is: wees die beste weergawe van jouself." 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters