25 dae gelede
#KYK Covid-19 entstof feite
pfizer
Die Pfizer-BioNTech-entstof, wat ook in Suid-Afrika gebruik word, is een voorbeeld van ’n sintetiese entstof teen Covid-19.  ~ Getty Images

Na maande van vrees oor die Covid-19-pandemie is daar uiteindelik 'n entstof, ongelukkig doen valse inligting die rondte wat mense huiwerig maak.

Son het met mediese kenners gaan gesels om die feite rondom die entstof te deel.

Alhoewel daar sommige persone is wat om mediese redes nie die entstof kan neem nie, is die dokters dit eens die entstof is tans die enigste manier om teen Covid-19 te beskerm.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters