19 dae gelede
Cheswyn sê Son maak hom 'n celeb
cheswyn ruiters
Cheswyn Ruiters  ~ 

Die eerste wenner van die Maak My Famous-reeks, Cheswyn Ruiters, werk die afgelope paar maande onder lockdown kliphard aan 'n paar projekte. 

Een daarvan is sy eerste eie show in September.

Son het met hom tydens 'n Live op Instagram gesels waar hy breaking nuus gegee het.

Hy het ook vertel oor sy betrokkenheid by die kinderhuis in Robertson en hints gegee oor van die ander goedjies waaraan hy werk. Onder meer het hy genoem dat sy fans kan verwag dat daar 'n gospel song sal kom maar hulle sal moet wag vir dit. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters