SOVER gehoorsaam almal die reëls op Kaapse strande.
Die minister van polisie, Bheki Cele, het hierdie opmerking Woensdagoggend gemaak, terwyl hy Kaapse-strande besoek het.
Cele het ook aan die media genoem dat almal, maar veral eienaars van besighede, meer verantwoordbaar sal moet wees.
Hy het ook genoem watter boetes opgelê sal word.
Volgens die minister is hierdie besoek nie die laaste nie en sal hy weer random strande besoek.