15 dae gelede
#KYK Betogers teen geweld teen vroue buite Media24

BETOGINGS teen geweld teen vroue het Donderdag voortgeduur.

Terwyl leiers by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) vir die Wêreld Ekonomieseforum vir Afrika vergader, wou betogers vreedsaam buite Kiks betoog.  

Minstens een persoon is Donderdagmiddag voor die Media24-gebou gearresteer nadat betogers probeer het om verby polisielede te gaan om by Kiks uit te kom.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters