13 dae gelede
Being The Business: Nathaniel Wagner
jamie thurston wyngaard,nathaniel wagner
Jamie Thurston Wyngaard gesels met Nathaniel Wagner.  ~ 

“WEES jou eie baas” klink lekker, maar net ’n handjievol ken die realiteit en onvoorsiene uitdagings wat daarmee kom.

Op Being the Business deel jong entrepreneurs hul ervaring. Die gaste op dié program is almal entrepreneurs in ’n verskeidenheid velde.

In episode 1 van seisoen twee gesels Jamie Thurston Wyngaard met die stigter van Design Lunatics. 

Nathaniel Wagner deel hoe hy uit sy kar gelewe het en die uitdagings waardeur hy is, om 'n suksesvolle entrepreneur te wees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters