16 dae gelede
#AmINext? betogers ruk op in Kaapstad

HONDERDE betogers het deur die strate van die Kaapse middestad geloop tot by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en aangedring dat pres. Cyril Ramaphosa hulle toespreek.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters