2 maande gelede
'Almal is hêppie' by die klopse
klopse
Klopse 2019  ~ Melinda Stuurman

Die Kaapse Klopse het die belofte van prettige jolyt en goeie afskop vir 2019 voltrek.

Hulle het ’n show opgesit wat baie mense nog vir lank sal bybly en die lang geskiedenis van 2de Nuwe jaar viering gestand gedoen.

Melinda Stuurman het met haar kamera die spel van kleure gaan vaslê

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters