2 maande gelede
Kontak Sonland

SON, jou gunsteling-koerant, is die grootste Afrikaanse tabloid wat jy Maandag tot Vrydag en elke Sondag die Son op Sondag kan koop in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en dele van die Noord-Kaap.

Die eerste uitgawe, Kaapse Son toe nog net weekliks, was op 28 Maart 2003.

Die sirkulasiesukses van Kaapse Son het ons ons strale laat sprei na die Oos-Kaap, Gauteng en uiteindelik die Vrystaat en Noord-Kaap. Ons kon egter nie daar dieselfde suksesse behaal nie en mettertyd is al daardie uitgawes, behalwe die Oos-Kaapse een, toegemaak.

In 2005 het ons 'n dagblad geword. Ook in die Oos-Kaap het Son daagliks begin publiseer. 

son bestuur
Son-bestuurspan
so profile
Son in syfers
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters