4 jaar gelede
Vrou is al weke missing
Johanna Pienaar FOTO VERSKAF  ~ 

DIE cops in Saron is op soek na Johanna “Babsie” Pienaar (43).

Pienaar het haar huis op 5 Maart verlaat en is nog weg.

Daar word vir haar welstand gevrees.

Sy is glo ’n asma- en ’n TB-lyer.

Pienaar was die dag van haar verdwyning in die geselskap van Solly Muller.

Muller beweer dat hy haar by die hike spot buite die dorp gelos het.

Kontak die polisie in Saron by 023 240 8000.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters