2 jaar gelede
Trein verdwaal
 ~ 

HONDERDE boere wat na die Indiese deelstaat Maharashtra op pad was nadat hulle ’n byeenkoms in die hoofstad, Nieu-Delhi, bygewoon het, het per ongeluk in die deelstaat Madhya Pradesh beland.

Die rede? Die trein waarin hulle Maandagaand vertrek het, die Swabhimani Express, het byna 200 km ver in die verkeerde rigting gery! – NDTV

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters