3 jaar gelede
Susters soek al 50 j. na broer
 ~ 

DAAR word gesoek na Cornelius Koopman (89), wat die afgelope 50 jaar deur sy familie vermis word.

Hy is in 1927 in Benoni gebore, maar het in 1964 Kaapstad toe gekom waar hy by die Groote Schuur-hospitaal kom werk het.

Hy het twee susters en hulle soek na hom.

As hy dalk nog leef en iemand ken hom, bel asseblief sy suster Margaret Koopman by 078 534 8314.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters