3 jaar gelede
Bloues soek ou dringend
Zilindile Mtana FOTO verskaf  ~ 

’N MAN van Uitenhage word al langer as ’n week vermis en die polisie is dringend op soek na hom.

Lt. Gerda Swart, ’n polisiewoordvoerder, sê Zilindile Mtana (69) is op Dinsdag 24 Mei omstreeks 18:00 laas in Durbanstraat gesien. Mense met inligting moet AO Wilfred Swartbooi dringend by 073 768 4308, die Uitenhage-polisie by 041 996 3438 of die misdaadnommer 08600 10111 bel.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters