Verlede maand
Niggies span koekies in vir 'n benefit
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

DAAR is vier niggies wat slaap met elke man wat hulle ontmoet.

Hulle worry nie eens van siektes nie. Die een is nog getroud óók.

Daar word nie aan hul kinders gedink nie. – Bekommerd, Whatsapp

Klink na daardie wat hul koekie inspan vir ’n benefit – en baiekeer is dit die kinders wat daaronder ly.

Solank hulle mos hul lyf ’n gawe tyd kan gee.

Veels te laat besef hulle dat die mans hulle net uitgelê het, veral as die swaard van vleeslike siektes oor hul koppe begin hang.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters