14 dae gelede
Mr X nie 'n seks fanatic nie
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

MY ISSUE is seks. Ek hou nie eintlik van seks nie, maar ek kan ’n goeie seks geniet so een of twee maal in die maand.

Seks is ook maar net ’n vinger lank, want sodra jy klaar “gekom” het, dan is dit verby.

Ek is eintlik nie ’n “fanatic” wat seks betref nie. Is daar fout met my? – Mr. X, WhatsApp

Almal in hierdie lewe hoef nie seksmasjiene te wees nie.

Ons almal het mos maar ons limits en daar is niks verkeerd daarmee nie.

Probleme kruip gewoonlik in wanneer ’n partner nie happy hiermee is nie, maar solank jy en jou partner ’n understanding het en daar nie ongelukkigheid bestaan nie, behoort daar mos nie fout te wees nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters