16 dae gelede
Buitelander se vrou vermoed hy jol
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS met ’n buitelander getroud. Ons het twee pragtige kinders, maar ek vermoed hy hoer met sy eie land se mense.

Wat moet ek nou doen? – N van die Wes-Kaap

Liefie, hoer bly hoer, al jol hy nou met iemand in die maan.

Jy kan hom konfronteer oor jou vermoedens, but hy gaan jou net afstry.

Die beste wat Antie kan voorstel, is dat jy al jou ducks in a row kry en evidence bymekaar maak – evidence waarteen hy nie kan stry nie.

Ook, as jy bewyse kry, sal jy voor ’n decision te staan kom: Jy sal moet besluit of dit enigsins worth it is om in ’n huwelik te bly waarin dit dan nou begin lyk asof jy net vir citizenship ingekatrol is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters