28 dae gelede
Almal is teen ons verhouding
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS J (22) van M en my meisie (R) is 26 jaar oud.

Ek is baie lief vir haar, maar die mense is almal teen ons.

Wat kan ek doen? – J van M, WhatsApp

Liefie, jy moet onthou dat jy in ’n verhouding met R is, nie die hele community nie.

Mense sal maar altyd bis wees oor ander se sake en nie aandag aan hul eie huishoudelike problems gee nie.

Moet jou dus nie aan die stories steur nie. As julle mekaar happy maak, behoort ander se opinies nie te tel nie.

Dis wanneer jy jou uitgee vir hierdie stories en toelaat dat dit jou affekteer, dat dit tot probleme in jou relationship kan lei.

Jy sal nooit mense kry om op te hou skinder nie, maar jy kan jouself sover kry om op te hou worry oor wat die mense te sê het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters