6 maande gelede
Weegskaal (23/9-22/10)
 ~ 

Jy kom vinnig agter die kap van die byl wanneer dieselfde ou konfliksituasie hom begin herhaal. Dié keer sal jy waarskynlik sommer vinnig optree om die boomslang uit die nes te haal – met of sonder handskoene.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters